Hannu Mikkola

Mikkola in 1966

Hannu Olavi Mikkola (24 Mei 1942 − 25 Februarie 2021)[1] was 'n Finse wêreldtydrenkampioenjaer. Hy was 'n sewemalige wenner van die 1000 Mere-tydren in Finland en het vier keer die RAC-tydren in Groot-Brittanje gewen.

  1. "Rallimestari Hannu Mikkolan koskettava kuolinilmoitus julkaistiin Helsingin Sanomissa – "Rakkaus on ikuista"" (in Fins). 14 Maart 2021. Besoek op 14 Maart 2021.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy